Annelize Prinsloo het die Ermelo swemskool geopen in 2004. Sy het al 10 jaar ondervinding, in junior vlakke, van swemafrigting.

Haar opleiding het begin, in 1997 aan die Universiteit van Potchefstroom, waar sy 'n 3 jaar B.Sc MBW (Menslike Bewegingskunde) graad met lof behaal het. Daarna het sy ook 'n honneurs graad in Biokinetika voltooi.

Sy het haar swemopleiding deur Swem Suid Afrika gedoen - (Learn to Swim vlakke).  Vir 7 jaar was sy deel van 'Swimrite swimming schools', waar sy verskeie werkswinkel bygewoon en aangebied het.

Tans het sy haar eie privaat skool in Ermelo.

 



Terug Terug na bo
JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-posadres
     
  Sel nr.
  Geboortedatum